Vertel ander van Hom


Ons moet vrylik kan lewe in Sy heerlikheid en teenwoordigheid in so ‘n mate dat ander dit kan raaksien. Wanneer hul dan vra daaroor moet ons met vrymoedigheid aan hul kan vertel van Hom met sagmoedigheid en respek.

Maar heilig die Here God in julle harte en wees altyd bereid om verantwoording te doen aan elkeen wat van julle rekenskap eis omtrent die hoop wat in julle is, met sagmoedigheid en respek; (1 Petrus 3:15).

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s