In Hom!


In Hom, deur Hom en tot Hom is alle dinge!!! (Kolossense 1:16).

Alles is in die Here, deur Hom het dit tot stand gekom om Hom te eer, maar steeds is die uitnodiging om na Hom te kom.

Ons word ‘n keuse gegee om Hom te kies, maar ons is reeds in Hom, deur Hom geskape tot Sy eer. Om Hom nie te kies nie veroorsaak net dat ons halfhartig lewe in ‘n leun wat ons leeg maak en uitput in ons verwerping van Hom.

Kies lewe sodat jy kan lewe, want as jy nie lewe kies nie, kies jy die dood.

Dus om Hom te kies is lewe…

Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad (Revelation 22:14).

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s