Ons het almal iets wat ons glo nooit opgelos sal word nie, omdat dit te lank terug gebeur het of te lank deel van ons is. Ons voel so oorweldig dat ons nie meer kan of wil opstaan of die ding teenstaan nie. Dit voel ook of God nie meer daar is nie. Ons voel vasgevang in ons eie tekortkominge, want ons het begin aanvaar dat dit altyd so gaan wees.
“Hoe lank nog Here”, het David gevra. Hy het ook opgegee.
Ons moet egter besef dat die Almagtige God nie opgee net omdat ons opgegee het nie.
Jou laaste sin sê alles. Baie dankie
LikeLike