Wie is jy?


Is jy wie jy is, of liewer wie jy moet wees? Dit was eers vir my moeilik gewees om te begryp wat hiermee bedoel word. Ek het toe die volgende gelees en verstaan nou dat ek is wie ek is in Hom en kan dus die beste persoon wees wat ek kan wees.
“Julle moet so aanhou glo dat julle geloof heeltemal sal wees soos dit moet wees. Julle moet so aanhou glo dat julle alles sal doen wat God wil hê, dan sal julle heeltemal wees soos God wil hê julle moet wees.”

‭‭Jakobus‬ ‭1:4‬ ‭ABA‬‬
In Hom lewe ons en is ons hele wese…

Han 17:28

Want ons is Sy kinders. 
Streef dus na geregtigheid, om so te lewe soos God van jou verwag.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s