Godelike bewustheid en teenwoordigheid


Wyse mense moet ook luister na die woord, sodat hulle nog meer sal weet. Verstandige mense moet leer, sodat hulle die woord en die slim dinge wat wyse mense sê, sal verstaan. (‭Spreuke‬ ‭1‬:‭5-6‬ ABA)

Dit is nie maklik om in Christus te glo nie, dit is soos wanneer iemand boks of wanneer hy resies hardloop. Ek het die resies klaar gehardloop, ek het aangehou om te glo. Nou weet ek dat ek eendag die lourier-krans sal kry. Die Here besluit reg, Hy sal op daardie dag die kransie vir my gee. Hy is die Regter wat altyd reg besluit. Hy sal die kransie nie net vir my gee nie, Hy sal dit gee vir almal wat lief is vir Hom, vir almal wat wag dat Hy sal verskyn. (‭2 Timoteus‬ ‭4‬:‭7-8‬ ABA)

My Groot en Heilige Vader God, ek loof en prys U as die bron van my vreugde. Herinner my asseblief in die midde van moeilike situasies om U perspektief te behou, omdat U in staat is om alles ten goede saam te laat werk vir my, U kind wat lief is vir U. Ek dank U hiervoor in U groot en heilige Naam, Amen.
 


 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s