His wil and work


May your Heavenly Father create the desire in you to do what He wants you to do…

want dit is God wat in julle harte werk en wat julle lus maak om die dinge te doen wat Hy graag wil hê. Ja, Hy laat julle doen wat Hy wil hê. (‭Filippense‬ ‭2‬:‭13‬ ABA)

for it is God who works in your hearts and make you want to and feel like doing the things He loves. Yes, He let you do what he wants. (Philippians 2:13 ABA)

Ek sal vir julle ’n nuwe hart en ’n nuwe gees gee. Ek sal die harde klip-hart uithaal uit julle liggame en Ek sal vir julle ’n sagte hart van vleis gee. Ek sal my Gees in julle gee en Ek sal julle laat lewe soos Ek wil hê, Ek sal julle laat doen wat Ek sê. Julle sal woon in die land wat Ek vir julle voorvaders gegee het. Julle sal my volk wees, en Ek sal julle God wees. (‭Esegiël‬ ‭36‬:‭26-28‬ ABA)

I will give you a new heart and a new spirit. I will take out the hard stone-heart from your body and I will give you a soft heart of flesh. I will put my spirit within you, and I will let you live as I want, I will let you do what I say. You shall dwell in the land that I gave to your ancestors. You will be my people, and I will be your God. (Ezekiel 36: 26-28 ABA)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s