Die aanvaarding van die lyding ingebore in die liefde


Ons sal nader aan God trek, nie deur te probeer om die lyding, ingebore in alle liefde, te vermy nie, maar deur die aanvaarding daarvan en dit dan aan Hom te gee; gooi dus weg alle verdedigende wapens. As ons harte moet gebreek word, en Hy verkies dat dit die manier is waarop hulle moet breek, laat dit dan so wees. Deur CS Lewis

Julle moet alles waaroor julle bekommerd is, vir God sê, want Hy gee vir julle alles, Hy sorg vir julle. (‭1 Petrus‬ ‭5‬:‭7‬ ABA)

Daarom moet ons nie bang wees om tot God te bid nie, God wat op sy troon sit, God wat genadig is. Ons moet na Hom toe gaan sodat Hy jammer kan wees vir ons en genadig kan wees vir ons, en sodat Hy vir ons kan help wanneer ons Hom nodig het. (‭Hebreërs‬ ‭4‬:‭16‬ ABA)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s