More aan julle ,2 vrae aan Christene,1.As ons weet en dit is n feit dat die 7DE DAG nie sondag is nie maar SATERDAG waarom dien “CHRISTENE” DIT op die eerste dag.2.Van al die gelowe in suid afrika is die “CHRISTEN GELOOF” die enigste geloof wat se kerk net 2 ure n week oop is vir aanbidding.Nou my denke se vir my hoe oortuig mens iemand dat die CHRISTEN GELOOF waar is as “CHRISTENE” nie lewe soos hulle preek nie,groete Werner

LikeLike