Installeer Afrikaanse Bybel weergawes op youversion


Youversion is ‘n “Web gebaseerde” program en internet toegang word benodig… tog kan meeste van hierdie Bybels ook afgelaai word en op jou selfoon gestoor word.

Volg die volgende stappe om die Afrikaanse weergawes van die Bybel op Youversion te installeer:

    • Maak die youversion program oop.

open_youversion

    • As die program klaar oop is kliek op “read” om die Bybel oop te maak.
  •  open_reader
    • As die Bybel klaar oop is sal die weergawe afkorting regs bo verskyn bv. ESV.
    • Kliek op die afkorting en ‘n nuwe bladsy maak oop – “Versions”.

click_bible_version

    • Kliek op “English” langs die opskrif “Language”.

click_language

    • Nuwe bladsy maak oop met meer taal keuses.
    • Kies Afrikaans.

click_language_2

    • Die Afrikaanse vertalings waarvan jy kan kies is nou sigbaar.

Download_versions

    • Kliek op “DOWNLOAD” aan die regter kant van die Bybel weergawe.
    • Die Bybel weergawe laai dan af en word op jou foon gestoor.
    • Nou kan jy die Bybel weergawe lees sonder om ‘n internetkonneksie te gebruik.

 

42 gedagtes oor “Installeer Afrikaanse Bybel weergawes op youversion”

  1. Hallo Andries,
    Die youversion se Afrikaansevertaling kan jy alleenlik op hierdie wyse op jou foon afgelaai word. Jy moet dus hierdie instruksies volg.

    Like

  2. Hallo Gustav, jy moet eers die youversion Bible app installeer vanaf die windows marketplace. Daarna kan jy hierdie instruksies volg om die Afrikaanse vertalings af te laai.

    Like

  3. Hallo
    ek kry nie die bybel gelaai met nokia lumia….. Sodra ek kliek op die download maak dit net weer dieselfde bl oo! Hoe nou?

    Like

  4. Wanneer jy Youversion oopmaak kom gee hy net vir jou “page not found” en dan kan jy net ‘n engelse app aflaai.

    Like

  5. Mariette wil jy dit op jou foon lees?

    Installeer eers die youversion program en volg dan hierdie stappe om die Afrikaanse vertalings te installeer.

    Like

  6. Hi Nelia,
    Op die selfde bladsy waar jy die Bybel weergawe kies sal jy aan die regter kan ń sirkel met ń af pyltjie sien.

    Kliek daarop en ń volgende bladsy maak oop wat jou ń keuse gee om die Bybel weergawe op jou foon te stoor.

    Kliek op die “Download” blokkie om dit af te laai en dan die weergawe sonder internetkonneksie te gebruik.

    Hoop jy kom reg!

    Like

  7. Hi ek gebruik ‘n samsung S3 mini en kry nie die Bybel in afr gelees sonder internetkoneksie nie. Het youversion afgelaai soos aanbeveel. Wat doen ek verkeerd?
    Nelia

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s