Installeer Afrikaanse Bybel weergawes op youversion


Youversion is ‘n “Web gebaseerde” program en internet toegang word benodig… tog kan meeste van hierdie Bybels ook afgelaai word en op jou selfoon gestoor word.

Volg die volgende stappe om die Afrikaanse weergawes van die Bybel op Youversion te installeer:

    • Maak die youversion program oop.

open_youversion

    • As die program klaar oop is kliek op “read” om die Bybel oop te maak.
  •  open_reader
    • As die Bybel klaar oop is sal die weergawe afkorting regs bo verskyn bv. ESV.
    • Kliek op die afkorting en ‘n nuwe bladsy maak oop – “Versions”.

click_bible_version

    • Kliek op “English” langs die opskrif “Language”.

click_language

    • Nuwe bladsy maak oop met meer taal keuses.
    • Kies Afrikaans.

click_language_2

    • Die Afrikaanse vertalings waarvan jy kan kies is nou sigbaar.

Download_versions

    • Kliek op “DOWNLOAD” aan die regter kant van die Bybel weergawe.
    • Die Bybel weergawe laai dan af en word op jou foon gestoor.
    • Nou kan jy die Bybel weergawe lees sonder om ‘n internetkonneksie te gebruik.

 

40 gedagtes oor “Installeer Afrikaanse Bybel weergawes op youversion”

  1. Hi ek sukkel om afrikaanse Bybel op my Nokia 1320 phablet af Te laai..1933-53 of 1983 vertaling asb..danie

    Like

  2. ek wil graag die bybel op my foon he maar kom nie reg nie kan u my dalk help dankie

    Like

  3. is daar al ‘n afrikaanse bybel met kantaantekeninge en tydlyn beskikbaar. En ook waar daar voor elke boek ‘n beskrywing is daarvan voordat die hoofstuk begin. Nederland het nou so iets uitgebring.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s