Die Excel Bybel (Nuwe Vertaling)


Die Afrikaanse Bybel (Nuwe vertaling) met teks soek funksie ens. is beskikbaar in excel en pdf formaat. Die Bybel is nog in die begin stadium, en daar kan dalk ‘n fout of twee wees. As julle iets optel, laat my asb weet sodat ek dit kan regstel.

Om af te laai kliek hier:

  • Die Excel Bybel 1983
  • Die PDF Bybel 1983
  • Die 1ste drie bladsye van die Excel / PDF Bybel is die:

    1. Handleiding – Gebruiksaanwysings vir Die Excel Bybel
    2. Indeks – Lys van die Boeke van Die Bybel
    3. Soek – Tik in ‘n teksvers en al die teksvers wat die soek vers bevat word gelys.

     


     

     


     

    3 thoughts on “Die Excel Bybel (Nuwe Vertaling)”

    1. die bybel word nie afgelaai nie daar word net n klomp instruksies afgelaai op n exel bladsy

      Like

    2. Thomas,
      Ek kry nie Lukas 17:36 en verder (tot die einde van die Evangelie volgens Lukas) in die 1983 Ecxel weergawe nie. Kan jy my asb help?
      Ensie

      Like

    Die kommentaar is gesluit.