Die Excel Bybel (Ou Vertaling)


Die Afrikaanse Bybel (Ou vertaling) met teks soek funksie ens. is beskikbaar in excel en pdf formaat. Die Bybel is nog in die begin stadium, en daar kan dalk ‘n fout of twee wees. As julle iets optel, laat my asb weet sodat ek dit kan regstel.

Om af te laai kliek hier:

  • Die Excel Bybel
  • Die PDF Bybel
  • Die 1ste drie bladsye van die Excel / PDF Bybel is die:

    1. Handleiding – Gebruiksaanwysings vir Die Excel Bybel
    2. Indeks – Lys van die Boeke van Die Bybel
    3. Soek – Tik in ‘n teksvers en al die teksvers wat die soek vers bevat word gelys.

     


     

     


     

    4 thoughts on “Die Excel Bybel (Ou Vertaling)”

    1. Hallo Chris, Ons glo dat Vader se Name YAHWEH, YASHUA EN YARUACH is. Is dit moontlik dat ek die Name op die Bybel kan inbring vir my privaat gebruik op my laptop. Ek sal dit baie waardeer as ek dit kan edit. Ek weet dit is baie gevra siende dat dit maande se harde werk vir jou was. JAHWEH sal jou seen vir jou wonderlike en getroue werk. Dankie
      Bets Hattingh

      Like

    2. More Almal,

      Ek het ‘n paar veranderinge aangebring aan die Bybel soos deur Paul voorgestel is.
      Paul, baie dankie vir jou terugvoering, ek waardeer dit baie.
      Nog voorstelle is welkom.

      Groete

      Chris

      Like

    3. Chris en Thomas

      Baie, baie dankie vir Die Excel Bybel, ek geniet dit werklik baie. Die soekfunksie is wonderlik!

      Hou vol met julle goeie werk.

      Like

    Die kommentaar is gesluit.