Here, leer vir my hoe U wil hê dat ek moet lewe, sodat ek sal weet net U is God en sodat ek u Naam sal eer met my hele hart. (Psalms 86:11 ABA)
Here, leer vir my hoe U wil hê dat ek moet lewe, sodat ek sal weet net U is God en sodat ek u Naam sal eer met my hele hart. (Psalms 86:11 ABA)
Hallo, ek het nou so rond gekrap op die internet, opsoek na wat die simptome van varkgriep is, vermoed ek’t varkgriep, toe beland ek op jou blog… Ek moet se dis amazing wat jy doen, om alles met die mense te deel, ek het onlangs eers regtig besef wat dit is om te lewe, ‘n lewe saam Hom. Hou so aan, baie min mense kan dit doen. Ek respekteer mense baie oor dit wat jy doen 🙂
LikeLike
Amen!!. Here ek dank U vir die wondirlikke voorreg om te weet ons dien n lewende God, Here ek dank U vir die wonderlike Papa wat U vir ons is. Amen
LikeLike