Installeer meer Bybels, Kommentare ens. in e-sword


Jy moet gekoppel wees met die internet om die verskillende modules te installeer.

Daar is Bybels, Kommentare, Woordeboeke, Dagstukkies ens. om af te laai.

Maak eers die e-sword program oop…
Kliek dan op "Download" en dan "Bibles"

Die Module installeerder maak dan oop en lyk so:

Vir Afrikaanse-Bybels ‘scroll’ tot bo want die installeerder maak altyd by Engels oop.

Die AOV – Afrikaanse Ou Vertaling 1933-1953 kan gratis installeer word.

Die ANV – Afrikaanse Nuwe Vertaling 1975-1983 kan teen $5 installeer word.

Kliek op “Afrikaanse Ou Vertaling” om dit af te laai en te installeer.

Die module(s) wat besig is om af te laai verskyn dan in die onderste blok van die Module installeerder.

Indien die modules wat jy gekies het nie aflaai nie, kliek links bo op “Downloads – Start” om die aflaai funksie te aktiveer.

As die module(s) klaar af gelaai het sal die onderste venster leeg wees.
Kliek op "File" en dan "Exit"

 


 

22 thoughts on “Installeer meer Bybels, Kommentare ens. in e-sword”

  1. Ek het alles probeer om the Afrikaanse nuwe vertaling op e-sword to kry (en het selfs e-sword en eStudySource.comj gekontak). Indien iemand net die BBLX file kan beskikbaar stel kan mens dit installeer.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s