Wat is geregtigheid?


Geregtigheid is om die regte ding te doen op die regte tyd deur God se wil na te streef.

Geregtigheid bewerkstellig die intree van vrede.

Geregtigheid is ‘n eienskap van God wat aan die mens gegee word wat in Christus is.

2 thoughts on “Wat is geregtigheid?”

  1. Ja, dit is so waar!
    Jesus het ook vir Johannes gesê (toe hy wou hê dat Jesus hóm moet doop) : “Laat dit nou toe, want só pas dit ons om alle geregtigheid te vervul. Daarna het hy Hom toegelaat”
    (MATTHÉÜS 3:15).

    Like

  2. Amen! Jesus het self geleef om Sy Vader se wil te doen in ALLES – selfs die kruis dood! Deur Jesus se gehoorsaamheid het ons Vrede en : 2Co 5:21 Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s