Die woord van hulle getuienis


Waarmee is ons gedagtes gevul?
Is dit vol van die onsekerhede van more of gevul met die teleurstellings van gister?

Ek het gedurende die naweek ‘n paar getuienisse op vers’n dag gelees. Ek het weer net besef hoe belangrik dit is om mekaar te ondersteun en op te bou deur byvoorbeeld getuienisse.

En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie. (OPENBARING 12:11 AFR53)

So ook moet ons vir mekaar bid en mekaar daagliks aan God opdra. Ons het Hom elke dag nodig, meer as wat ons besef.

2 thoughts on “Die woord van hulle getuienis”

  1. Yes!!! Leondarion I also believe that this is the reason for the King’s Lighthouse.

    Therefore encourage one another and build one another up, just as you are doing. We ask you, brothers, to respect those who labor among you and are over you in the Lord and admonish you, and to esteem them very highly in love because of their work. Be at peace among yourselves. And we urge you, brothers, admonish the idle, encourage the fainthearted, help the weak, be patient with them all. (1 Thessalonians 5:11-14 ESV)

    But exhort one another every day, as long as it is called “today,” that none of you may be hardened by the deceitfulness of sin. (Hebrews 3:13 ESV)

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s