‘n oop deur na u troon kamer Hemel Vader


Dankie Here Jesus vir u geskenk van nuwe lewe wat insluit ‘n oop deur na u troon kamer Hemel Vader. Groot en almagtig is u. Steeds nooi u ons uit om met vrymoedigheid na u troon te kom in ‘n tyd van nood, mislukking, teleurstelling, gebrek en onvermoë. Hier kan ons ons trane, pyn en gebrokenheid uitstort en U ons op u skoot tel as ons liefdevolle Vader en ons weer vul met alles wat ons nodig het.
Hallelujah!!!
Amen.

2 thoughts on “‘n oop deur na u troon kamer Hemel Vader”

  1. Louise
    Ek lees die boodskappie dit gee my krag vir die dag. Want op die oomblik is daar baie hartseer in my en my kinders se lewe. Met vrou wat in meng. En alles wil vernietig.

    Like

  2. Amen. Ek het ook ‘n blog gehad, maar het dit so jaar terug delete. Meermin.wordpress. Dankie vir jou puik blog. Ek loer kort kort hier in.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s