OPGEDATEER : 12 December 2017
e-Sword kan redelik maklik installeer word op ‘n Linux sisteem deur Wine.
Eerstens moet wine installeer word – deur die PPA verwysing van Wine in die argiewe te plaas:
Maak ‘n terminaal venster oop (Ctrl+Alt T).
Na die ~$ tik:
sudo add-apt-repository ppa:ubuntu-wine/ppa
Tik jou “password” indien dit gevra word en druk enter (in die terminaal venster wys dit glad nie as jy jou wagwoord in tik nie, moet dus nie bekommerd wees nie).
Iets soos die volgende sal dan op die skerm vertoon:
You are about to add the following PPA to your system:
Latest official WineHQ releases
Welcome to the Wine Team PPA. Here you can get the latest available Wine betas for every supported version of Ubuntu. This PPA is managed by Scott Ritchie, and is a replacement for the WineHQ budgetdedicated.com repository used for Jaunty and earlier.More info: https://launchpad.net/~ubuntu-wine/+archive/ppa
Press [ENTER] to continue or ctrl-c to cancel adding it
druk enter op voort te gaan
Iets soos die volgende sal op jou skerm verskyn
Executing: gpg –ignore-time-conflict –no-options –no-default-keyring –secret-keyring /tmp/tmp.k7vabGm8mu –trustdb-name /etc/apt/trustdb.gpg –keyring /etc/apt/trusted.gpg –primary-keyring /etc/apt/trusted.gpg –keyserver hkp://keyserver.ubuntu.com:80/ –recv 883E8688397576B6C509DF495A9A06AEF9CB8DB0
gpg: requesting key F9CB8DB0 from hkp server keyserver.ubuntu.com
gpg: key F9CB8DB0: “Launchpad PPA for Ubuntu Wine Team”
gpg: Total number processed: 1
na die ~$ tik:
sudo apt-get update
‘n lang lys PPA’s word nou opgedateer
na die ~$ tik:
sudo apt-get install wine
druk enter
iets soos hierdie verskyn op jou skerm
Reading package lists… Done
Building dependency tree
Reading state information… DoneThe following packages were automatically installed and are no longer required:
esound-common libesd0 libaudiofile0 wine1.2-gecko
Use ‘apt-get autoremove’ to remove them.
The following extra packages will be installed:wine1.2 wine1.4
The following NEW packages will be installed:
wine1.3 wine1.4
The following packages will be upgraded:
wine1.2
1 upgraded, 2 newly installed, 0 to remove and 0 not upgraded.
Need to get 13.0 MB of archives.After this operation, 18.7 MB of additional disk space will be used.
Do you want to continue [Y/n]?
tik ‘Y’ sonder die ” om voort te gaan
en druk enter
Wine sal nou aflaai en installeer…
Nadat Wine installeer is moet die winecfg opgedateer word met oleaut32.
na die ~$ tik:
winecfg
druk enter
kliek nou op die “libraries tab”
gaan na “new override for library”:
tik oleaut32
kliek op dit
kliek dan op “add”
scroll dan af na waar oleaut32 installer is
kliek op dit en dan op “edit”
verander “library overrides for oleaut32 na (native, builtin)”
kliek “OK”
kliek weer “OK”
installeer die nodige dll’s vir windows
na die ~$ tik:
winetricks msxml3 # install MSXML3 support
wag vir die dll’s om klaar te installeer (sommige sal ‘n venster oop maak waar in jy moet kliek om voort te gaan…)
na die ~$ tik:
winetricks msls31 vbrun6 vcrun6 wsh57
wag vir die dll’s om klaar te installeer (sommige sal ‘n venster oop maak waar in jy moet kliek om voort te gaan…)
(As die dlls nie deur winetricks installeer nie, kan dit vanaf die Microsoft webblad afgelaai word en in die system32 folder van wine installeer word).
Nou is Wine en al die nodige dll’s geinstalleer…
Nou moet e-Sword installeer word.
Laai die installeer leer vir e-sword af vanaf e-sword.net
regs kliek op setup10.4.0.exe
gaan na “open with, wine windows program loader”
en dan
volg dan die installeer instruksies vir e-sword…
EN DAN WERK DIT…