Daar’s ‘n kind vir ons gebore
Hy’s die Redder, Ons Verlosser
Halleluja, sing Halleluja
Hy is Liefde, Hy is Lewe
Hy het ons sondes kom vergewe
Halleluja, sing HallelujaKOOR:
Elke knie sal voor Hom buig
Elke mond sal oor Hom juig
Hy is Jesus,
Hy’t gekom en ons vergewe
Hy is Jesus,
Hy’t gesterf dat ons kan lewe
Deur Sy bloed is ons vergewe
Hy’s die Weg die Waarheid d’ Lewe
Hy’t die prys betaal
Hy is Jesus
Hy’t gekom en ons vergewe
Hy is Jesus,
Hy’t gesterf dat ons kan lewe
Deur Sy bloed is ons vergewe
Hy’s die Weg die Waarheid d’ Lewe
Hy’t die prys betaal
Hy is JesusIn ‘n stal is Hy gebore
En die wysemanne sing toe
Halleluja, sing Halleluja
Hierdie Kind bring nuwe Lewe
Hy bring Hoop Hy bring Vrede
Halleluja, sing HallelujaKOOR X 3
Reblogged this on huismarkaanlyn.
LikeLike