Wysheid wat God gee


Ons het verseker wysheid nodig elke dag!

Hoekom vra ons dan nie vir dit nie?
Jakobus leer ons dan om vir wysheid te vra as ons dit nodig het en:

… die Wysheid wat God gee, is rein. Daardie Wysheid maak vrede tussen mense, dit is vriendelik en luister na die dinge wat ander mense vra, Wysheid is goed vir mense, dit is soos ‘n boom wat goeie vrugte dra, Wysheid dink nie dat een mens belangriker is as ‘n ander nie, en dit is nie skynheilig nie. Mense wat reg doen, maak vrede tussen mense, en hulle lewe self ook in vrede.
(Jakobus 3:17-18).

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s