Kies lewe!


Moenie bang wees nie en moenie twyfel nie…
Ek het die lewe en die dood, die seën en die vloek julle voorgehou, Kies dan die LEWE!
(Deuteronomium 30: 19-20).

Wat is die lewe Here? Hoe sal ek dit herken?

"Ek is die Lewegewer, Kies My, Kies om My lief te hê, Kies om na My stem te Luister en Kies om aan My vas te hou in elke situasie!"

In Hom is die Lewe, en die Lewe is die Lig…!

Jy is geroep om Jesus te verhef en Hom bekend te maak aan almal deur jou daaglikse keuses!

Vertrou op Hom en in dit wat Hy aan jou gegee het! Jy weet en verstaan dit wat Hy aan jou geskenk het, deur genade in die Heilige Gees. Want jy het nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat uit God kom (1 Korintiërs 2:12). Dit wat jy van Hom ontvang het is rein en heilig, lewende binne in jou, dit bring vrede oral waar jy gaan, dit laat jou sagkens uitreik na almal met vriendelikheid en liefde en jy oorvloei met barmhartigheid wat oor almal om jou spoel. Jy is soos ‘n boom oortrek met goeie vrugte…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s