Sat. 22 Mei/May 18:00-20:00
Onder leiding van / Under the guidance of
Ds. Thomas Dreyer & Nevil Norden
Plek/Venue: Nederduitse Hervormde Kerk van Afrika – Wapadrand (in Garsfontein)
Navra/Enquiries: (012) 845 8300
Kosbare medewerker in die akker van God,
Sondag 23 Mei is Wêreld Biddag! Vir die eerste keer in die wêreld se geskiedenis het al die lande vir die Gebedsdag geregistreer, selfs groepe uit die Moslem lande. Suid-Afrika staan geestelik voor ‘n baie groot uitdaging en die land sal gaan soos waar die kerk gaan. Ek wil u graag uitdaag om Sondag 23 Mei ‘n spesifieke gebedsfokus te hê. Hoe u dit doen is nie belangrik nie, maar dat daar gebid word, dit is belangrik.
Ek wil u ook uitnooi na ‘n gesamentlike gebedsbyeenkoms op Saterdag 22 Mei 2010 vanaf 18:00-20:00. Dit sal plaasvind by die Nederduitse Hervormde Kerk van Afrika in Garsfontein.
Neem N1 Suid
Neem Atterbury Afrit
Links in Atterbury Weg
Regs in Lois Weg
Links in Garsfontein Weg
Links in Diza Str.
Links in Keeshond Str.
Regs in Molly Ryde Str.
Kerk aan linkerkant.
—————————–
Take N1 South
Take Atterbury Off Ramp
Left onto Atterbury Rd.
Right onto Lois Ave.
Left onto Garsfontein Rd.
Left onto Diza St.
Left onto Keeshond St.
Right onto Molly Ryde St.
Church is on left hand side.