Gemaak om na lewe te strewe


Niks in hierdie lewe is net maanskyn en rose nie… So maklik word seker dinge aan die mensdom gesmous met die idee dat as jy hierdie "ding" besit, doen of beheer sal al jou probleme opgelos word… watse klomp snert is dit nie – is mense werklik so "ignorant" om dit te glo?

Interessant in vandag se lewe is daar mense wat enige iets sal doen net om ‘n bietjie rus en vrede te beleef. Die probleem is dat hierdie ‘enige iets’ moord en oordeel insluit – reg en verkeerd speel nie meer ‘n rol nie en beperk nie die dade waartoe mense gedryf word om hul stukkie rus en vrede te beleef nie. O ja, en dit maak nie saak of die rus en vrede van korte duur is nie, solank dit net bekom word.

Wat is ware lewe?
Dit is om rus en vrede in Jesus Christus te vind. Nie net is dit eg nie, maar ook verewig…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s