SA TURN 2 GOD: 6 MAART 2010 UNIEGEBOU : 6 MARCH 2010 UNION BUILDINGS


Good afternoon friends,

Herewith, our notice of the SA TURN TO GOD event on Saturday 6 March 2010 at the Union Buildings. Start sending it to your friends and reserve the day!!! Should you have any enquiries, kindly direct them preferably by e mail too me.

PARKING
Provisionally a park and ride system will be used. Cars can be parked at the Pretoria Show Grounds, Moreleta Park Woodlands, Choose Life Rubenstein (old Moreleta Park church), Lewende Woord Brummeria & Montana Park, Shalom Montana and DRC Elardus Park and transported to the Union Building grounds by bus at own expense.

For more info click here.

God bless,
MICHAL GROBBELAAR

_________________________________________________

Middag vriende,

Hiermee, die kennisgewing van die SA DRAAI TERUG NA GOD geleentheid wat op Saterdag 6 Maart 2010 by die Uniegebougronde gehou gaan word. Begin solank om dit aan al julle vriende op julle databasis te stuur. Julle kan navrae verkieslik per e pos aan my rig.

PARKERING
Weens die beperkte parkering in die omliggende area’s van die Uniegebougronde asook beperkings wat deur FIFA neergelê is aangaande die nie afbakening van strate, moet alternatiewe parkeergeriewe gevind word. Tot in hierdie stadium kon parkering by die Pretoria Skougronde, Moreletagemeente Woodlands, Choose Life Rubenstein (ou Moreletagemeente) verkry word. Verdere alternatiewe parkering bv Lewende Woord Brummeria en Montanapark en NG Elarduspark word tans nog ondersoek. Pendelbusse sal mense na en van die Uniegebougronde op eie koste vervoer.

Vir meer inligting Kliek hier.

Groete in Jesus,
MICHAL GROBBELAAR

___________________________________

MICHAL GROBBELAAR
E Mail / E Pos : mjgrobbelaar@yebo.co.za
Mobile / Selno : 082 783 7469
Werk / Work : 012-5489117

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s