Vergifnis, Hoe deel ek daarmee?


Vergifnis is so deel van die lewe, of liewer moet so deel van die lewe wees dat jy dit daagliks beleef. Ons mense moet mekaar daagliks vergewe. Ons moet daagliks vryspreek en vrygespreek word.

Die probleem is egter dat ons dit nie doen nie, of nie kan doen nie.

En hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer nie en sê: Ken die HERE; want hulle sal My almal ken, klein en groot onder hulle, spreek die HERE; want Ek sal hulle ongeregtigheid vergewe en aan hulle sonde nie meer dink nie.
(Jeremiah 31:34).

‘n Bedevaartslied. Uit die dieptes roep ek U aan, o HERE! Here, hoor na my stem; laat u ore luister na die stem van my smekinge. As U, HERE, die ongeregtighede in gedagtenis hou, Here, wie sal bestaan? Maar by U is vergewing, dat U gevrees mag word. Ek wag op die HERE; my siel wag, en ek hoop op sy woord. My siel wag op die Here meer as wagters op die môre, wagters op die môre. Wag op die HERE, o Israel! want by die HERE is die goedertierenheid, en by Hom is daar veel verlossing; en Hy self sal Israel verlos van al sy ongeregtighede.
(Psalms 130:1-8).

Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie! Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees,
(Psalms 103:2-3).

Hier kan gesien word dat Dawid geweet het wat dit is om te vergewe, maar ook die vergifnis van God geken het.

Kom deel gerus hier jou verwagtings en ervarings t.o.v. Vergifnis.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s