Gebed tot Redding


Ons lees in Psalm 107 van verskillende mense wat in tye van nood die Here aangeroep het en dat Hy hulle gered het. Hierdie mense het nie ‘n verhouding met God gehad nie, maar wel na Hom geroep en steeds het Hy hulle gered. Laat hierdie God van liefde en redding toe om ook jou lewe te verander. Bid so:

Hemel Vader ek erken dat ek u nodig het. U het u Seun vir my aan die kruis laat sterf sodat ek nou na u toe kan kom. Here hier is ek, ek gee my lewe in u hand en vra u om my sonde te vergewe – dat ek tot nou toe u nie deel van my lewe gemaak het nie.

Vergewe my en kom woon in my met u Heilige Gees. Dankie Here Jesus dat u opstanding ook vir my ‘n nuwe lewe gebring het, ‘n lewe waarin ek nou kan lewe. Ek loof en prys U, my Here en my God.

Amen

Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke! Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja!
(Psalms 117:1-2).

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s