Begeerte om te sien!


Ek wil hierdie awesome visie van Hom voor my hê, ‘n vissie wat alles anders laat lyk of heeltemal laat verdwyn…

…die Here Jesus wat aan jou verskyn het, het my na jou toe gestuur sodat jy weer kan sien…
(Handelinge 9:17)

Het jy ook ‘n begeerte om so veranderd te wees deur God dat alles wat in jou lewe is en alles wat jy sien en doen deur die kruis van Jesus oorweldig word…

Since mine eyes have looked on Jesus,
I’ve lost sight of all beside,

So enchained my Spirit’s vision,
Gazing on the Crucified.
(Oswald Chambers)

Here Hemel Vader, Ek wil sien en lewe deur die kruis van Jesus. Alles wat ek dink en doen veranderd deur Sy liefde en openbaring in my lewe…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s