Die derde hoofstuk in die Luidkeels verhaal!!!
Luidkeels Oorgegee gaan alles oor die heerskappy van Christus. Om waarlik oor te gee beteken dat Hy in alle areas van my lewe kom heers en daarom totaal beheer het daarvan. Mens kan net waarlik oorgee as jy iemand kan vertrou, en jy kan slegs iemand vertrou as jy iemand ken. Wanneer ons God intiem ken, wil ons met alles in ons oorgee.
Retief Burger
CD/DVD is beskikbaar in alle gospel musiekwinkels.