Op wie vertrou jy?


Ons kan die dinge van God op so baie verskillende wyses geniet, maar nog steeds maak ons dit nie ons eie nie. Ons is nog steeds so vrees bevange oor alles wat kan verkeerd loop dat ons die seëninge van God mis in ons alledaagse lewens.

Dus vertrou ons Hom nie werklik nie, Hy is nie werklik ons bron van lewe nie en ons het Hom nie werklik aanvaar as die Here, God en Koning van ons lewens nie!

Elkeen van ons moet die honger en dors na God in ons lewens begin aanvaar en tyd saam met Hom spandeer. Dit is die enigste manier om hierdie honger en dors te les…

Holy One of heaven and earth!
If I could only comprehend this,
put it into simple words.
If I could only word my desires,
truly know its source.

Come O Holy One, come!
Fill me and flood me,
with Your living waters.
I need You more than ever,
to quench my unquenchable thirst.

Be my source, be my life,
as I put my trust in You.
Be my Lord, God and King,
lead me and guide me
to Your Holy hill of Zion.

Holy One, open my eyes and ears,
I want to hear and see You this day,
to follow You as sheep a Shepherd.
Thank You Lord for Your mercy and grace,
for I have found rest in your embrace.

© Thomas Dreyer

Daaglikse lewe verander nie eintlik nie, maar ons het die geleentheid om verander te word en om ander te verander…

Waarom woel die nasies en
bedink die volke nietige dinge?
Die konings van die aarde staan gereed,
en die vorste hou saam raad
teen die HERE en teen sy Gesalfde en sê:
Laat ons hulle bande stukkend ruk
en hulle toue van ons afwerp!

Hy wat in die hemel woon, lag;
die Here spot met hulle.
Dan sal Hy hulle aanspreek in sy toorn,
en in sy grimmigheid sal Hy hulle verskrik:
Ek tog het my Koning gesalf
oor Sion, my heilige berg.

Ek wil vertel van die besluit:
Die HERE het aan My gesê:
U is my Seun,
vandag het Ek self U gegenereer.
Eis van My,
en Ek wil nasies gee as u erfdeel
en die eindes van die aarde as u besitting.
U sal hulle verpletter met ‘n ysterstaf,
U sal hulle stukkend slaan soos ‘n erdepot.

Wees dan nou verstandig, o konings;
laat julle waarsku, o regters van die aarde!
Dien die HERE met vrees,
en juig met bewing.
Kus die Seun, dat Hy nie toornig word
en julle op die weg vergaan nie;
want gou kan sy toorn ontvlam.

Welgeluksalig is almal wat by Hom skuil!

(Psalms 2:1-12).

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s