Drome van ‘n suksesvolle lewe


Meeste mense droom tog om ‘n suksesvolle lewe eendag te bereik…

Ek dink nie dit is verkeerd nie, maar ek glo dat ons sukses meet aan wat ander mense het, of wil hê. Het jy al ooit gaan sit en dink oor wat jy werklik wil hê? As jy jou siel verraai en verkoop dan het jy niks meer oor om te lewe nie, al het jy ‘sukses’ behaal.

Die belangrikste ding is om vir jouself uit te maak wat sukses vir jou beteken en sekser te maak of jy bereid sal wees om jou alles daarvoor te gee – as niks oor bly in die lewe nie moet jy steeds kan sê “Ek was suksesvol gewees”!

Lees Mattheus 5 en 6.

Jesus wil hê dat jy eerste sal soek na die Koninkryk en Sy geregtigheid, dan sal alle ander dinge vir jou toe gevoeg word.

Weet jy wat jou verantwoordelikheid is tov die koninkryk van God?
Weet jy wat die dinge is wat Hy vir jou moet toevoeg as die tyd daarvoor kom?

Dit is hoekom jy moet weet wat sukses vir jou persoonlik beteken. Nie bepalend deur enige ander mens of faktor nie, net jy self…

Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word (Mattheus 6:33).

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s