Die Voorreg om te Lewe


Hierdie lewe is so ‘n wonderlike voorreg! Dit is die klein alledaagse dingetjies wat hierdie lewe so ‘n voorreg maak. Soos die reën wat laas nag geval het, die skoon lente reuk wat nou in die lug hang, die soet reuk van bloeisels wat die lug streel, die vreugde volle sang van die voëls, die vermoë om lief te hê en om te gee en om mense om jou te hê om hierdie lewe mee te deel…

Holy Father in heaven, glory and honour to your name.
Let Your path, way, manner and direction be established in my life.
Come form and shape my thoughts, dreams and desires,
as You build and found Yourself in me.

Thank you for Your love and peace,
and for redemption and salvation.
Be my Lord and Shepard,
for I desire to walk in your way.

Come and wash me clean,
with the water of Your word.
Forgive my sins and trespasses,
through the blood of Chris.

I give glory and honour to You,
my Father, God and King.
May Your ways be established in me,
as I desire more of You in my life.

I thank you Lord Jesus for this gift of life,
as You keep reminding me of it daily.
I pray this all in Your awesome Name,
Amen.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s