As …


As elke pad gemerk
En geloop is
As elke rots getrap
En gevee is
As elke traan getel
En gebêre is
As elke dorp dieselfde lyk
En Vertel is
As elke boek gelees
En geskryf is
As elke blom geblom
En gepluk is
As elke dag geleef
En geaanbid is
As elke mens geneem
En gevat is
As elke perske geplant
En geryp is
As elke viool gespeel
En gestil is
As elke droom bewaarheid
En bewaar is

Eers dan sal ek weet
Hoe lank
Vir ewig
In
Jou

Is.

© Paula van der Merwe

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s