Hulpkreet!


Ek het hierdie e-pos vanoggend ontvang. Dit is ‘n gebed vir ons Land, ‘n noodkreet in ‘n land van duisternis, want ons glo in ‘n almagtige God wat in hierdie duisternis instap en Sy lig skyn. Sy teenwoordigheid bring nuwe lewe vir almal. Bid saam met ons:

Hemel Vader, ons Here en God, ons pleit by U, in die naam van Jesus, vir ‘n godelike ingryping om die vlaag van kinderontvoering, moord, huisbraak en ander misdaad in ons mooi land te stop. Laat almal besef hulle moet hulle inkeer tot U en U begin prys, Hemel Vader!
Ons vertrou op U en dank U vir U ingryping in ons Land.
AMEN!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s