Kan ons dit waag om te begeer?


Wat dink jy behels hierdie geloofspad waarop ons is?

Deur ons wandel op hierdie pad gaan ons deur die seisoene van die lewe. Ons het herfs, winter, Lente en somer, die koue van die winter amper ondraagsaam en die hitte van somer net te warm… so weerstaan ons soms teveel, begeer ons te min en ontvang ons niks nie.

John Eldirdge het dit so beskryf:

There is a secret set within each of our hearts. It often goes unnoticed. We rarely can put words to it, and for the most part it remains hidden in the deepest part of us.

It is simply our desire for life as it was meant to be. Isn’t there a life you have been searching for all your days? You might not always be aware of your search, and there are times when you seem to have abandoned looking altogether. But again and again it returns, this yearning that cries out for the life we prize. It is exclusive, to be sure. It seems to come and go at will. Season may pass until it surfaces again. And though it seems to taunt us or even cause us great pain, we know when it returns that it is priceless. For if we could recover this desire, unearth it from beneath all distractions and embrace it as our deepest treasure, we would discover the secret of our existence…

You see, life comes to all of us as a mystery…

(John Eldridge, Dare to Desire, 2002:13)

Nie al ons begeertes is negatief, sleg, verkeerd of vernietigend nie…
Ja ons harte is bedrieglik, meer as enige iets anders en ongeneeslik (Jeremia 17:9), maar nogsteeds behoort ons aan die Almagtige God…

Dan sal Ek skoon water op julle giet, sodat julle rein kan word; van al jul onreinhede en van al jul drekgode sal Ek julle reinig. En Ek sal julle ‘n nuwe hart gee en ‘n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle ‘n hart van vlees gee. En Ek sal my Gees in jul binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou en doen. En julle sal woon in die land wat Ek aan jul vaders gegee het; en julle sal vir My ‘n volk en Ek sal vir julle ‘n God wees.
(Esegiël 36:25-28)

En in Psalms:

…Vertrou op die HERE, en doen wat goed is; bewoon die aarde en beoefen getrouheid, en verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.
(Psalm 37:3-4)

Wat is hierdie begeert waarvan hier gepraat word?

3 thoughts on “Kan ons dit waag om te begeer?”

  1. I found your site on technorati and read a few of your other posts. Keep up the good work. I just added your RSS feed to my Google News Reader. Looking forward to reading more from you down the road!

    Like

  2. “What is it then, this desire you have?” John Eldridge het dit in bogenoemde so bewantwoord: “It is simply our desire for life as it was meant to be.”
    Jer 29:11 “Plans to prosper and not to harm you” Ek het inderdaad ‘n begeerte, die begeerte om te wees dit wat God my geskape het, want beter kan ek nie wees nie. Ek begeer SY planne vir my, want g’n boer se plan kan beter nie. Ek begeer God se Lewe vir my. Dis waarvoor Hy my geskape het, om Hom te begeer!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s