Eenheid, die Volmaakte Weg


As kinders van God moet ons weer eenheid vind, ‘n eenheid wat alles in hierdie wêreld oorkom.

Cyprian, ‘n Vader van die Kerk en Biskop van Carthage skryf:

This seems a cheerful world, Donatus, when I view it from this fair garden, under the shadow of these vines. But if I climbed some great mountain and looked out over the wide lands, you know very well what I would see – brigands on the high roads, pirates on the seas; in the amphitheaters men murdered to please applauding crowds; under all roofs misery and selfishness. It is really a bad world, Donatus, an incredibly bad world. Yet in the midst of it I have found a quiet and holy people. They have discovered a joy which is a thousand times better than any pleasures of this sinful life. They are despised and persecuted, but they care not. They have overcome the world. These people, Donatus, are the Christians – and I am one of them.

– St. Cyprian, c. 258, a letter 

Hierdie eenheid kan slegs gevind word in Hom, Jesus Christus, onse Here en verlosser!

Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is.
(1Johannes 4:4)

Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof. Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is?
(1Johannes 5:4-5)

Die wat uit God is bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie….

Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie.
(Kolossense 3:2)

Laat ons dus groei in die geestelike dinge!

Don’t let the things of this world cause you to miss out on the glorious things of the Spirit. Get your priorities in line with God’s Word. Set your mind on things above, and you’ll discover just how heavenly life was really meant to be!
Gloria Copeland