Bekering to Die Lewe


In Handelinge 11:18 lees ons dat God "die bekering tot die lewe geskenk" het aan almal wie Sy vergiffenis gesoek het en Jesus Christus aanvaar het, want die Here se wil is dat niemand verlore moet gaan nie.

Paulus die apostel praat van "die bekering tot God en die geloof in onse Here Jesus Christus.” Jesus het gesê, “Daar is blydskap voor die engele van God oor een sondaar wat hom bekeer.” Jesus het nie gesê dat daar blydskap is oor ‘n sondaar wat net glo, sonder om homself te bekeer nie. Ons kan in baie skrifgedeeltes sien dat bekering altyd voor reddendegeloof plaasvind. Redendegeloof is niks as dit nie “tot geregtigheid” is nie, want “met die mond bely ons tot redding”, maar "met die hart glo ons tot geregtigheid"

Johannes Calvyn het ook skryf:

It is faith alone which justifies, and still the faith which justifies is not alone. Ears, feet, and hands are given to us at the same time that our eyes are, yet it is the office of the eye alone to see.” In like manner, repentance, love, obedience are the veritable companions of faith.

Deur F. F. Bosworth

Skriflesing:

En toe hulle dit hoor, het hulle geswyg en God verheerlik en gesê: So het God dan ook aan die heidene die bekering tot die lewe geskenk.
(Handelinge 11:18.)

terwyl ek kragtig by die Jode sowel as die Grieke aangedring het op die bekering tot God en die geloof in onse Here Jesus Christus.
(Handelinge 20:21)

maar ek het eers aan die mense in Damaskus en in Jerusalem en in die hele land van Judéa en aan die heidene verkondig dat hulle tot inkeer moet kom en hulle tot God bekeer deur werke te doen wat by die bekering pas.
(Handelinge 26:20)

want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.
(Romeine 10:10)

Gebed:

Hemel Vader, help my asseblief om ware bekering te verstaan en aan te neem as my eie, sodat ek, wanneer nodig my vinnig tot u sal bekeer.
In Jesus Naam, Amen.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s