Eenheid, wat is eenheid?


Ons as mense verstaan eenheid heeltemal verkeerd. Eenheid vir ons is gelykvormigheid waar almal die selfde doel en selfde idee navolg. Ek dink dat almal soos ek moet dink en voel, doen soos ek doen en droom soos ek droom. Dit is nie eenheid nie maar slegs ‘n verwronge beeld van eenheid.

Unity in diversity!!!
Unity is to have the same destination, but different goals and ways in getting there.

Ons samelewing gaan ten gronde wat ons aanvaar nie dat die selfde punt bereik kan word deur verskillende rigtings met verskillende doele nie. Ons as kerk gaan ten gronde om dat almal nie wil aanvaar dat ons nie presies dieselfde dink, voel en doen nie. Elke persoon is uniek en as almal die selfde “destination” in gedagte het, dan is dit moontlik om dit te bereik. Ons moet dus leer om by mekaar te leer en ander se manier van doen te aanvaar.

God is nie altyd die selfde in wat Hy doen nie, maar tog altyd dieselfde in hoe Hy dit doen. Al die paaie van die HERE is goedertierenheid en trou vir die wat sy verbond en sy getuienisse bewaar. Dit beteken nie dat ons robotte is wat geprogrammeer is om alles te doen nie, maar God laat dit aan ons oor om dinge op ons eie manier te doen solank ons Sy verbond en getuienisse uit leef.

Kom ons leer om in goddelike eenheid te funksioneer met die selfde “destination” maar ons eie unieke maniere om daar uit te kom…

2 gedagtes oor “Eenheid, wat is eenheid?”

  1. Johannes,

    Is jy so vas oortuig dat jou God nie in 3 jaar ‘n verskil kan maak nie?

    The Lord is not slow concerning His promise, as some count slowness, but is long-suffering toward us, not purposing that any should perish, but that all should come to repentance.
    (2 Peter 3:9 )

    God is almagtig in al Sy wee en kan volkome eenheid bring waar selfs ons besluit het dit is te vergeefs…

    Like

  2. Die ware eenheid het sy oorsprong in God self. Eers wanneer daar ‘n ware uitdrukking op aarde is van die eenheid van die Liggaam van Christus sal die wederkoms plaasvind. Dit kan alleen gebeur as ek nie meer leef nie maar Christus in my.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s