Bybel op jou Selfoon en Rekenaar


Kliek hier vir: SELFOON BYBELS

Kliek hier vir: BYBEL OP JOU REKENAAR

 


 

59 gedagtes oor “Bybel op jou Selfoon en Rekenaar”

  1. Buiten e-sword, ander e-bybel asb? Vir my mini notebook = windows 7

    e-sword weier deesdae om te open, selfs na 2 keer se aflaai van die program. Aldus is ek genoodsaak om iets anders te probeer.

    Like

  2. Hi my naam is stephen ek wil my lewe reg kry met die Here ma is bang ek het 13maande my vrou en kinders verloor as gevolg van ons was oneet teen oor mekaar sy het my gelos vir n ander ou wat sy op 2go chatroom ontmoet het nou worstel ek. Dir voel of ek nou die Here weg gestoot het plaas om hom nader te trek. Help my ek verloor my self beeld en vertroue. Hoe kom ek nader aan God ons Vader

    Like

  3. Hi Helenay hier ek het windows 7 op my laptop hoe laai ek you version afrikaans op asb

    Like

  4. Goeie dag! Ek het ‘n Nokia Lumia 520 en wil graag die Afrikaanse 1933 Bybel aflaai maar was tot nou nog onsuksesvol. Ek wil graag ‘n Bybel aflaai met ‘n “soek” “search” funksie. Soms wil ‘n mens net gou ‘n versie opspoor en dit sal baie help. Is daar iemand wat dalk kan help? (Ek is erg tegnologies gestremd – hoe meer riglyne, hoe beter!)

    Like

  5. ek wil graag die 33/vertaling aflaai op my sel.ek het al die web adresse besoek wil voorkom of dit onmoontlik is.dus naar maar soos jy soek kom daar meer satan goed op wat maklik afgelaai kan word

    Like

  6. Hallo Albert,
    So ver ek weet kan e-sword nie op samsung installeer word nie. Gaan na youversion.com op jou samsung en installeer dit. Volg dan die stappe om die Afrikaanse vertalings af te laai

    Like

  7. Goeie more. Ek het n samsung tablet 3 en ek sukkel om die bybel in afrikaans af te laai en ook e~sword. Kan enige iemand my se wat ek kan doen of n link kan gee asb. Danki vir jul hulp. Lekker dag verder.

    Like

  8. Elsa,
    Ek sien dat e-Sword R40.00 kos om te installeer op iPad. En dan is daar nog R12 tot R40 per Bybel. Die eerste R40 sluit slegs die King James vertaling in.

    Like

  9. Hi Elsa,

    Die Esword installeer slegs met die king james weergawe op ipad en die Afrikaanse weergawe moet ekstra by gekoop word… Ek het lanklaas op die ipad gewerk sal eers moet uitvind hoe dit gedoen moet word.

    Jy kan gerus ook youversion probeer. Die Afrikaanse weergawes is gratis

    Like

  10. Hello julle. Ek probeer dit aflaai op my iPad, natuurlik in Afrikaans maar ai, kry dit nie reg nie. E- sword ja maar niks in Afrikaans nie!

    Like

  11. Hallo Martin,

    So ver ek weet is daar nie ‘n volledige bundel beskikbaar om verniet af te laai nie. Die grootste bevat slegs drie liedere.

    Die NG kerk het saam met CUM of een van die ander boek winkels ‘n program verkoop wat die Psalms, Gesange en Haleluja liedere bevat. Die program kon op Windows XP en VISTA loop. Ek kon nie nou die naam daarvan onthou nie.

    Dit is die enigste waarvan ek weet en ek vertrou dat dit nog by die Christelike boekwunkels beskikbaar is.

    Like

  12. Dagse Thomas
    Waar kan ons psalm &gesange asook die hallelua liedere aflaai as dit beskikbaar is
    Dankie
    Martin

    Like

  13. Hallo Cronicles,
    Watter program het jy afgelaai?
    as ek dit weet kan ek dalk verduidelik hoe om die ander vertalings ook af te laai of te installeer

    Like

  14. Goeie dag ek het uiteindellik Die Bybel op my BBerry 8520 afgelaai vanaf BB ad world ma dit n engelse vertalling, hoe kan ek Afrikaanse weergawe aflaai, ek gebruik die engelse weergawe en sou graag die King James weergawe ook wou aflaai. Jesus Liefde

    Like

  15. Hallo Marina,
    Die Youversion program werk gewoonlik op al die Samsung produkte, maar ek weet dat daar ander mense was wat ook daarmee gesukkel het.

    Ek sal probeer uitvind oor die S3-mini

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s