‘n Plan vir Lewe


Die lewe is soms baie deurmekaar en dit laat ‘n mens moedeloos voel, maar ek weet dat ek Syne is, ek behoort aan Hom, en ek weet Hy het ‘n wonderlike plan vir my Lewe.

Jesus het klaar die prys vir lewe in totaliteit betaal – absolute alles wat Hy in my lewe wil hê. Dit wat ek moet uit leef en dit wat ek moet ontvang. Al wat ek moet doen is om te glo, te aanvaar en te ontvang…

So, you will do well to pay careful attention to His word as to a lamp in a dark place, until the day dawns and the morning star rises in your heart (2 Peter 1:19).

Laat Hom toe om jou situasie te verander om by Sy plan te pas, wees dan wakker in alle opsigte sodat jy kan hoor en sien oral waar Hy gaan.

Ek wil graag hierdie eenvoudige gebed vir jou bid:

“May God be with you in every step you take , may He guide you in each decision you make, may He help you when life gets rough , may He lift you when you had enough, may He protect you when you fall, may He hear you when you call, may He soothe your heart when you don’t understand, may God always hold you in His hand!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s