Troos deur vertroosting


 Attie het my net weer laat besef dat die Koninkryk van God in ons lewe (Lukas 17:21.) en dat ons ander deel daarvan kan maak as ons hulle kan bystaan en liefhê soos Paulus geskryf het:

Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus, die Vader van ontferminge en die God van alle vertroosting, wat ons troos in al ons verdrukking, sodat ons die wat in allerhande verdrukking is, kan troos deur die vertroosting waarmee ons self deur God getroos word. Want soos die lyde van Christus oorvloedig is in ons, so is ons troos ook oorvloedig deur Christus.
(2Kor.1:3-5.)

Christ’s wounds are the doorway into our life with him, offering us both shelter and opportunity, both refuge and a new beginning. Our entire life — unhealed wounds and broken hearts and all — can enter by that door and be redeemed.
Deborah Smith Douglas
“Wounded and Healed” Weavings

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s