Jy’t my hart gebreek


So is die seer, die pyn en die verlange… Soveel “as” en “wat as” in my draai en tog weet ek daar is geen antwoord wat werklik sal help nie. Alles is maar net ‘n Roos verlep soos Melanie dit aan ons vertel…

Tog wil ek jou verdra…

Ek verdra jou

Ek verdra jou
Dag in dag uit
Terwyl ek huppel hoopi hier sit

Ek vergeef jou
Nag in na nag uit
En spalk vergeefs my denke

Ek begeer jou
Saans net vir n ruki
En verf jou toe
verf jou weg

Lae op my pallet
Eb en drip en set

Ek staan trug en gril
Dis wat ek nou voorsien
lat jy verdwyn
lat jy weg kwyn
lat jy nimmer meer nooit weer
my hart vuil met jou charcoal fingers
bevat bevoel besmet besmeer

© Skemer

Is dit alles die seer werd? Ja, as dit my van jou siele moord red…

4 thoughts on “Jy’t my hart gebreek”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s