Hou Moed en Kyk op na Hom!!!


Daar is niemand soos Hy nie, moet nie hoop verloor nie, maar vertrou op Hom:

‘n Bedevaartslied.
Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie. Die HERE is jou Bewaarder; die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand. Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie. Die HERE sal jou bewaar van elke onheil; jou siel sal Hy bewaar. Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.
(Psalms 121:1-8.)

A song for going up to worship.
I lift up my eyes from hill to hill. From where does my help come? My help comes from Jehovah, who made the heavens and the earth. He will not allow your foot to slip; He who keeps you will not slumber. Behold, He who keeps Israel shall neither slumber nor sleep. Jehovah is your keeper; Jehovah is your shade at your right hand. The sun shall not strike you by day, nor the moon by night. Jehovah shall preserve you from all evil; He shall preserve your soul. Jehovah shall preserve your going out and your coming in from this time forth, and even forevermore.
(Psalms 121:1-8.)

One thought on “Hou Moed en Kyk op na Hom!!!”

  1. Thomas. Ek hou in besonder van die Engels: “A song for going up to worship.” ‘n Lied wat in ons gedagtes en harte moet wees terwyl ons oppad is om ons Here te gaan aanbid.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s