Laat Jou Siel Lewe!


Hierdie woorde van ‘My Soul Smiles’ is so waar. Daar is tye in ons lewe wanneer dit nodig is om soos Dawid ons siele aan te spreek en te motiveer.

MY SOUL SMILES
My heart dances
My fears flee
My mind wrestles
My tongue shouts praise
My loneliness finds company
My spirit meets God
Surely, we are in the house of the Lord!

– Ciona D. Rouse
The Africana Worship Book

So het Dawid met sy siel gepraat:

Wat buig jy jou neer, o my siel, en is onrustig in my? Hoop op God; want ek sal Hom nog loof—die verlossing van sy aangesig! o My God, my siel buig hom neer in my; daarom dink ek aan U uit die land van die Jordaan en die Hermons, van die klein gebergte af. Die vloed roep na die vloed by die gedruis van u waterstrome; al u bare en u golwe het oor my heengegaan. Maar die HERE sal oordag sy goedertierenheid gebied, en in die nag sal sy lied by my wees, ‘n gebed tot die God van my lewe. Ek wil spreek tot God: My rots, waarom vergeet U my? Waarom gaan ek in die rou deur die vyande se verdrukking? Met ‘n doodsteek in my gebeente smaad my teëstanders my as hulle die hele dag vir my sê: Waar is jou God? Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom nog loof—die verlossing van my aangesig en my God!
(Psalms 42:6-12.)

One thought on “Laat Jou Siel Lewe!”

  1. Baie dankie ek het waarlik weer inspirasie en moed gevind.
    Hierdie stukkie van “jou siel aanspreek” en
    “ware vreuge” het my rerig geraak, en ek gaan op
    hierdie oomblik alles by God se voete neerlê en dit
    daar los…

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s