Om wat draai jou lewe?
Wat bepaal en beïnvloed jou besluite?
Die “dinge” waarop jy fokus beïnvloed of bepaal meer besluite in jou lewe as wat jy dink. Ongeskrewe rëels en denkwyses dra meer krag as wat jy ooit kan raai.
Hoe langer ek hierdie lewenspad stap, hoe meer laat ek toe dat Hy, die Lewegewer my fokus, denkwyses en lewe versadig. Dus beïnvloed en bepaal Hy my besluite en optrede.
Hierdie lied is vir my ‘n baie goeie voorbeeld:
Be the Center
by Michael FryeJesus, be the center,
Be my source, be my light, Jesus
Jesus, be the center,
Be my hope, be my song, JesusBe the fire in my heart,
Be the wind in these sails
Be the reason that I live, Jesus, JesusJesus, be my vision,
Be my path, be my guide, Jesus.
(Jer 31:21) Rig vir jou mylpale op, maak vir jou padwysers, let op die grootpad, die pad wat jy geloop het. Kom terug, o jonkvrou van Israel, kom terug na hierdie stede van jou!
Vreugde want Hy kom
LikeLike