Liefde is soos ‘n Rivier van Lewe


Liefde is soos ‘n rivier wat vloei vanaf die Lewegewer en as ons drink van hierdie water, dan sal daar strome van lewende water uit ons uit vloei en lewe bring waar ook al ons gaan. So word ons deel van Hom, die Lewegewer – wat ons so lief gehad het dat Hy Sy lewe vir ons gegee het – dat ons nie anders kan as om hierdie Liefde en Lewe te deel met alles en almal om ons nie.

 
…Jesus (het) uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.
(Johannes 7:37-38.)

Micheal W Smith in “Give it away!!!”:

Love is like a river
Flowing down from the giver of life
We drink from the water
And our thirst is no longer denied
You gotta give it away

Kom laat ons na Hom toe gaan en die water drink van hierdie rivier…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s