Wat is Ware Lewe?


Om in liefde te lewe is sekerlik een van die wonderlikste lewens ervarings ooit. Ja, dit is waar dat meeste mense ook nooit so ‘n kans gehad het nie. Dit is vir my die tragiesste dat geglo word dat hierdie lewe van liefde slegs vir seker mense bedoel is, maar dit is nie waar nie! Elkeen van ons kan hierdie lewens ervaring hê, en ‘n lewe van liefde uit leef!

Die enigste ding wat ons mense terug hou hiervan is dat ons nie Liefde ontvang nie. Ons glo nie dat ons geregtig is, of in enige opsig Liefde verdien nie. Dit is waar dat ons nie liefde verdien nie, maar God het ons lief net omdat Hy ons geskape het, omdat Hy jou in jou moeder se skoot gevorm het. Niks wat jy doen kan God se liefde vir jou meer of minder maak nie. Hy het jou lief net omdat jy, jy is. Hy het jou so gemaak en is gaande oor elke stukkie van jou. Aanvaar nou Sy liefde! Ontvang Sy liefde, want dit word daagliks oor jou uit gestort…

Sy liefde sal jou vrymaak van hierdie lewe se vrees, pyn en teleurstellings, want jy ken Sy liefde en weet Hy het Sy Lewe vir jou gegee…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s