Hoogtyd!


O ja, hierdie Lied “Niet van deze wereld“sê dit baie duidelik.

Ek het tot die slotsom gekom dat almal dink hulle opinie is die enigste waarheid en is dan onder die indruk dat hulle jou daarvan moet oortuig of daardeur moet gerusstel. Daar is natuurlik waarheid hierin, maar net as die persoon wat so luidrugtig dit uit blaker dieselfde situasie beleef het, of in die selfde bootjie was – wat gewoonlik nie soos is nie.

Dit is hoogtyd dat ons eerlik raak met onsself hieroor. Dit is soms moeilik om dinge uit te kry en daaroor te praat, maar dit is beter as om met die “probleem” te sit. Al wat dit doen is om jou lewe om te krap. Die waarheid maak soms seer, maar dit is ook nodig om die vaste fondasie van vertroue te kan bou, die enigste plek waar ons kan staan en veilig kan voel.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s