14. VERANDERING WAT ONS KAN SIEN


Soms is dit moeilik om met alles by te hou, maar daar is altyd Iemand wat ons bystaan en versterk om aan te hou. 

  • Self ontlediging (to let go of your rep)
  • Die gestalte van ‘n dienskneg aan te neem
  • Die menslikheid van ander en jouself te waardeer (embrace)
  • Nederigheid
  • Gehoorsaam tot die dood toe

Al hierdie karaktereienskappe moet in elkeen van ons wees. Die motivering moet liefde wees, maar dit is nie altyd maklik nie. Met Hom aan ons sy sal Hy ons help om hierdie karaktereienskappe in ons te vorm.

Dit is dan dat ander mense die verandering kan waarneem en dit raak vir jou maklik om hierdie karaktereienskappe uit te leef.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s