Hierdie wegkruipplekkie van stilte


Ons soek te veel na hierdie plekkie en verbeel ons dit is net ‘n plekkie, maar dit is maar net die begin. In hierdie plek van stilte groei ons en so ook die stilte. Dit word later die atmosfeer waarin ons elke dag lewe en die mense om ons kry dan kans om ook hierdie stilte te beleef…

Soos jou verhouding met God groei, word hierdie plek van stilte jou hele lewe!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s