Al die gepraat maak my sommer gek. Daar is dae wat ‘n mens net ‘n bietjie stilte nodig het, maar as die plekkie van stilte nie gevind kan word nie… passop vir die ontploffing!!! Ek wil liewer nie nou daaraan dink nie. Al die lawaai en stress is NOU NET TE VEEL!!!